Claudine Auger

Claudine Auger
Geboortenaam Claudine Oger
Geboorte (1941-04-26)26 April 1941
Parys, Frankryk
Sterfte 18 Desember 2019 (op 78)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Lewensmaat Pierre Gaspard-Huit
Peter Brent
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1958–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claudine Auger (gebore Claudine Oger; 26 April 1941 – 18 Desember 2019) was 'n Franse aktrise bekend vir haar rol as die Bond-meisie, Dimonique "Domino" Derval, in die James Bond-rolprent Thunderball (1965). Sy was ook bekend vir haar rolle in die rolprente Triple Cross (1966) en Fantastica (1980) en in die televisiereeks Le théâtre de la jeunesse (1960).

Sy behaal in 1958 tweede plek in die Mejuffrou Wêreld-skoonheidskompetisie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy